Urban legends

Februarie 28, 2009 in Sonder kategorie

Die eerste voorbeeld wat aangehaal word verskyn tot in een van Etienne Van Heerden se boeke, net aangepas na die pad agter Belhar verby Stellenbosch toe.

Are you sick and tired of getting lame E-mail chain letters from your so-called “friends” that claim big prizes (like a trip to Disney World)
if you just send the message to about 1,000 other people? Are you
annoyed by fellow employees who spread ridiculous rumors at the water
cooler every Monday morning?

A friend at work once tried to inform me of a gang initiation rite
that involved naïve drivers flashing their headlights at cars and
getting their heads blown off. I asked, “don’t you think we would
have read about this shocking incident in the local newspaper if it
were true? Don’t you believe it would be all over the 6 o’clock news?”
This dimwit just shook her head, “well I heard it from my cousin who heard it from her best friend. It must be true.” So I had to break it to her. “You’ve just been taken in by an urban legend, you stupid f__kin’ idiot!”

Therefore, as a public service, I have spent hours scouring the
Internet, as well as reading numerous newspaper articles and books on
these annoying tidbits that keep cropping up courtesy of our more
gullible acquaintances.

To my knowledge, none of the following “facts”
has a grain of truth. Believe whatever you want, but don’t feed me any
more of your bullshit – I might just have to kick your ass…

Die werf is hier

8 antwoorde op Urban legends

  1. Haai! En ek het nogals daaieen geglo.
    Lekker stupid!

  2. Vetjan het gesê op Maart 1, 2009

    murphy, jy sal sien dat Ffion ook ‘n goeie skakel gepos het.

  3. Vetjan het gesê op Maart 1, 2009

    therina, gelukkig het is ek nie op die poslys van die “conspiracy crowd” nie, die probleem as iemand wat jy ken vir jou ‘n klomp twak begin aanstuur is dat jy hulle nie ‘n filter kan skep vir hulle nie, omdat hulle soms vir jou ‘n sinvolle of selfs werkverwante e mail kan stuur.

  4. Vetjan het gesê op Maart 1, 2009

    Hallo Maankind, dankie 🙂

  5. Vetjan het gesê op Maart 1, 2009

    Lou, ek het ook gedink dis regtig so.

  6. Vetjan het gesê op Maart 1, 2009

    Goeie skakel Ffion

  7. net myself het gesê op Maart 2, 2009

    ummm… ek wil nou nie enige borreltjies bars nie, maar die een is die waarheid. vriende van my het in die vroee oggendure terug stellenbosch toe gery, en ‘n kar teegekom sonder ligte aan. nadat hulle vir die kar geflash het, het die kar omgedraai en agter hulle aangejaag, met van die mense wat baseball bats gewaai het.
    gelukkig was hulle slim genoeg om reguit polisie stasie toe te ry.

  8. Vetjan het gesê op Maart 2, 2009

    ummm, die laaste ou ou wat ‘n ander ou dood gedonner het met ‘n hokkiestok na ‘n ligte geflashery was nie ‘n bendelid nie.. en ja, ek sien die vermeende geval van “road games” was net soos die voorbeeld sê..vriende, vriende van vriende.

    Kan jy slegs een voorbeeld aanhaal waar daar regtig mense op pad Stellenbosch toe deur “bendelede” geskiet of aangerand was na ‘n ligte flitsery ? net een geval ?

    Gewone “car jackings” wat myns insiens erger is, tel nie.

Los ’n antwoord vir loudavisi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.