Modderbank
Februarie 14, 2009 in Sonder kategorie
Soms steek jou boot vas in die modder, in die middel van die pikgitswarte nag.
Tegniese probleme, en ‘n masjien wat nie kan “tilt” nie. kort voor lank is jy hoog, maar nie heeltemal droog nie.. op ‘n modderbank. Per definisie kan mens nie daar droog wees nie…. fokken vuil is wel moontlik.
Vanaand gaan ‘n bottel van mnr Sedgewick se beste ou bruin sjerrie saam rivier toe. Bier ook. Fok dit.
Dis nog ‘n graveyard shift : 2 -6 Op ‘n Saterdagaand. Masochisties as jy my vra.
Vetjan het gesê op Februarie 14, 2009
therina, my uiters gespierde kuite is nie op die haaie se spyskaart nie 🙂
Aproqueen het gesê op Februarie 14, 2009
Is Petrus Pap ‘n dapper muis so tussen die haaie..dit klink dan so lekker dit wat jy doen…
kookpunt het gesê op Februarie 15, 2009
Hoop jy het dit gemaak.
Vetjan het gesê op Februarie 15, 2009
Flenters, hierdie haaie hou van kabeljou.
hutton het gesê op Februarie 15, 2009
Sedgewick, beer and work. Sounds like a desparation station
Vetjan het gesê op Februarie 16, 2009
Frika, ek het die OBS het nie 🙂
Vetjan het gesê op Februarie 16, 2009
Elza, dit is nogal pret.
Vetjan het gesê op Februarie 16, 2009
Hutton, work ? its a labour of love, it would be nice if someone paid me to do it… but I am afraid nobody is going to.
I am discussing a Saturday night on the Breede river – the very small hours of the morning.