Jy blaai in die argief vir 2008 Oktober.

Cell C se rekening uit die hel – opvolg

Oktober 2, 2008 in Sonder kategorie

Eerste Nasional Kaart het die transaksie omgeswaai !

Dankie tog.

Cell C was nog nie weer in verbinding nie…. maar hulle sal wees.

Intussen volg ek Neil Kroese se goeie raad en kanseleer die debietorder by Cell C.. en ook alle ander debiet orders wat bestaan.

Die donnerse bliksems.

Petrus Pap is BRIESEND !

Oktober 2, 2008 in Sonder kategorie

Vanoggend looi Cell C R 10 962.74 deur op my kredietkaart.

Wat de hel ????

Soos ‘n besetene soek ek my selfoon rekening, en ja so waar as wragtag.

Vreemde oproepe is gemaak ,  11 oproepe na 084 1 000 000 .. teen meer as R 2000.
‘n Enkele oproep van R 805.11 is gemaak na nommer 084 411 6005 ,, een van R 758.78 na nommer 076 550 9980. Ensovoorts.  Daar is byvoorbeeld na die MOZAL ( aliminium fabriek) in Maputo gebel.

Natuurlik het ek so paar van hierdie vreemde nommers gebel, en mense antwoord my in Zulu en Xhosa en Sotho en al die 9 ander amptelike tale behalwe afrikaans of engels.

Eerste bel ek ENB kaartafdeling en meld dit aan.

Stel dit op skrif en stuur ‘n faks, en bel dan om te hoor of ons dit ontvang het.

So gesê  so gemaak, ek bel weer, en Ntombi Dlamini van eerste kaart antwoord. Nee, sy kan my niks van enige faks vertel nie… hulle wag 24 uur voor hulle WEET OF HULLE DIE FOKKEN FAKS GEKRY HET !!!!!

Ok, kan ek met die senior bestuurder daar rond praat ?

Nee jy kan nie, hulle is almal in vergadering.

Ok, met wie kan ek praat wat  bevoegdheid het om ‘n ernstige saak te hanteer ?

Niemand nie, almal is in vergadering

*********************

WHAT THE FUCK  !!???

Volgende is Cell C :

YEEEES ,  Haauuu can we heeelp you oo ? Eish . eh

This matter is complicated .. eish

You must send the fax

*********************

Ok, nou is ek nog kwater as Deon Knobel nadat hy Koos Kombuis se blog gelees het.

Ek wag nou vir Eerste Kaart om my te bel oor my kaart oor sy limiet is….. 

Maar , die enkel ding wat my die kwaadste van alles maak is die totaal ONBEVOEGDE hantering van ‘n redelike ernstige saak.

Duidelik het iemand Cell C se stelsel “gehack” of iets , so dis redelike bedrog…  en nie FNB kaarte of Cell C se sogenaamde “kliënte diens”  het enigsins ‘n BENUL van diens nie.

They just don’t give a fuck !