Haai fees
Oktober 27, 2008 in Sonder kategorie
Hierdie is nie oor Saterdag se rugby nie. Kon gewees het, maar was nie.
Hierdie fees was van Donderdag aand to Sondag middag. Net soos by die Walvisfees in Hermanus, was dit opvalllend, en ‘n jammerte dat so min mense die orkeste gaan kyk het.
Tente is altyd noodsaaklik by ‘n fees.
Allerhande stalletjies ook.
Feesgangers.
Die WP het miskien nie Saterdag in die finaal gespeel nie, maar hierdie ou weet wie hy ondersteun.
Hierdie was die lekkerste orkes, die “Boulevard Blues”
johrne het gesê op Oktober 27, 2008
dis omdat almal bang is vir haaie dat hulle weggebly het, en kurt was nie daar nie, hehe
Vetjan het gesê op Oktober 27, 2008
Johrne, jy is reg oor Kurt. ai tog.
Vetjan het gesê op Oktober 27, 2008
Sal die Stremes gaan kyk toktokkie, beslis.
Ceara het gesê op Oktober 27, 2008
Ek hou van die fotos en die musiek.. het die wind weggebly?
Vetjan het gesê op Oktober 27, 2008
Ek het gehoor julle het soms nogal lekker goed aan in die Vrystaat kammakazi, maar iets soos die Walvisfees kan die moeite werd wees om so paar dae by die werk af te vat.
Vetjan het gesê op Oktober 27, 2008
Lorinda die ou suidoos het die fees deurmekaar gewaai.
ludwig.heuer het gesê op Oktober 29, 2008
Dankie vir die mooi fotos en die stukkie musiek. En toe wen die haaie ook toevallig …
Vetjan het gesê op Oktober 29, 2008
Haai Ludwig 🙂
hulle was hierdie jaar die beste span !