Daar kom die Alabama

Oktober 17, 2008 in Sonder kategorie

Black Sophie was thirty-six years old when the Alabama broke out the Southern colours and made her dramatic appearance in Table Bay with the Northern barque Sea Bride as her prize.

Cape Town favoured the South, for slavery had not long been abolished at the Cape; and the Alabama’s men swaggered through the sunlit streets as heroes.

For weeks the Alabama came and went mysteriously, taking thirteen more prizes, always returning with fresh tales of adventure.

Kaptein Raphael Semmes van die Alabama

Now it was late in September 1863 and the moon was nearing its full.

All knew that soon the Alabama would be seen no more in Cape  waters.

Too many international complications had arisen, and Semmes had been given clear warning that he had used the naval harbour of Simon’s Bay long enough.

The deserters were waiting for news, and expecting it, in Black Sophie’s saloon that night.

Black Sophie’s deep voice reverbrated through the smoke and the fumes.

That night she might almost have known that Cape Town would still be singing the Alabama song more than hundred years afterwards.

” Daar kom die Alabama …. Die Alabama die kom oor die see ee ….. “

Never, they thought, had they heard such music, and never again would the Alabama song convey such meaning. They stamped out the rhythm and clasped their girls, filled their glasses and sang with Black Sophie.

That was their mood when one of Black Sophie’s runners panted in at the Bree Street door. They guessed his message before he spoke.

“Gone!” declared the runner. “Telegraph from Simon’s Town – Alabama gone!”

A link had snapped, and the Southerners knew there would be no homeward voyage for them while the Civil War lasted.

Jack Gove chose his moment and walked over to the group of men the Alabama had left behind. …

 ” So yon Semmes has slung his hook eh? What now , boys – what’s the plan ? “

“D’ye fancy shore jobs for a spell? I’d say it would be better for you lads to lie quiet for a bit – get out of reach o’ trouble.”

“Can you fix it mister?”  They were eager.

“I can fix up the lot of ye on the islands,”declared Jack Gove. “We sail at daybreak. Now lads, who’s for the islands?”

Die noorde, die “Union” het die Alabama eenvoudig as ‘n seerowerskip gesien. ‘n Seerowerskip met die Kaap as basis. Die ou Kaap kolonie se betrokkenheid by die Amerikaanse burgeroorlog.. en die oorsprong van die liedjie.

“At Daybreak for the Isles”  deur Lawrence G. Green,  uitgegee deur Howard Timmins in 1950.

11 antwoorde op Daar kom die Alabama

  1. Ou-Top het gesê op Oktober 17, 2008

    Ag Petrus, baie dankie hiervoor. Hoop tog so baie mense lees dit. Ekself nooit geweet hoe die ou skip tot sy einde gekom het nie. Dankie man.

  2. Baie mooi stukkie geskiedenis. Ek het wraggies nie die liedjie so verbind nie.

    Baie interresant … Dankie

  3. Sorsie het gesê op Oktober 17, 2008

    Dit is nou baie interessant

  4. dis nou interessant

  5. Ceara het gesê op Oktober 18, 2008

    Ek hou baie hiervan, veral die fotos.. en LGG laat dit so opwindend klink….

  6. Vetjan het gesê op Oktober 18, 2008

    Ou Top, die Alabama is nogal ‘n storie.Jy kan sien dat die Amerikaanse “union” nogal kwaad was vir die Britte.Veral omdat dit hulle toedoen is dat hulle nie vir Semmes die “seerower” kon vastrek nie.

  7. Vetjan het gesê op Oktober 18, 2008

    Ludwig ek dink die meeste mense weet nie eintlik waar die Alabama liedjie sy onstaan gehad het nie.

  8. Vetjan het gesê op Oktober 18, 2008

    Krok, Sorsie en Pruimtwak, dankie, en ek stem saam, nou die dag was ek nogal bly toe ek LGG se boek in die 2 de handse boekwinkel raakgeloop het.

  9. Vetjan het gesê op Oktober 18, 2008

    Jy het goeie smaak Kites.

  10. Vetjan het gesê op Oktober 18, 2008

    Lorinda, ek dink in sekere opsigte het LGG nogal ‘n manier om hierdie aspekte van die ou Kaap te skets soos dit was… en te min mense vandag weet hoegenaamd van hierdie era van die Kaap.. toe dit die “Tavern of the Seas” gedoop is.Dit fassineer my absoluut.

  11. Ceara het gesê op Oktober 19, 2008

    Davd Kramer en Taliep Pietersen se musical “Ghoema” het nogal heelwat gedoen om daardie sy van die ou Kaap uit te beeld, die Alabama saga ens. Ek het dit hier in Londen gesien ‘n dag na Taliep se dood. Daar was elke aand met die vertonings ‘n paar minute stilte vir hom.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.