Cabaret ?

Oktober 15, 2008 in Sonder kategorie

Terugvoer ?

Het iemand gaan kyk ? en ?

DIE Universiteit Stellenbosch se Drama department in samewerking met
die Konservatorium bied vir die eerste keer ‘n grootskaalse
musiekblyspel aan.

“Cabaret”, onder leiding van Marthinus
Basson, bekroonde regisseur, belowe om ‘n ervaring aantebied wat
niemand moet misloop nie. Met skouspelagtige musiek en choreografie
beloof dit om ‘n onvergeetlike gebeurtenis te wees.

Liefhebbers
van top-gehalte musiekblyspele moet nie die kans laat verbygaan om
“Cabaret” tussen Oktober 13 en 18 in die HB Thom-teater in Stellenbosch
te sien nie.

Kaartjies word oor middagete in die Neelsie verkoop of bespreek dit deur 082 575 4563 te skakel.

Marthinus
Basson, the much lauded theatre director will direct the famous Kander
and Ebb musical, “Caberet”, based on stories by Christopher Isherwood,
with a cast of University of Stellenbosch Drama students and in
conjunction with the Conservatoir. This is the first time a musical of
this scale will be staged at the HB Thom theatre in Stellenbosch.

Lovers
of top-notch musicals are invited to catch a performance of Cabaret
from 13 to 18 October in the HB Thom theatre in Stellenbosch.
Tickets can be bought during lunchtime in the Neelsie or reserved by phoning 082 575 4563.
     

8 antwoorde op Cabaret ?

  1. Ceara het gesê op Oktober 15, 2008

    Gaan jy kyk PP?

  2. Ek MOET in die Kaap uitkom.

  3. Vetjan het gesê op Oktober 15, 2008

    Hi Lulu, ek wil ook gaan kyk , vandag of môre.

  4. Vetjan het gesê op Oktober 15, 2008

    Beslis Lorinda

  5. Vetjan het gesê op Oktober 15, 2008

    Goeie plan Ludwig.

    Van tyd tot tyd het hulle nog steeds middagkonserte, maar om daarby uit te kom, dis die probleem.

  6. Vetjan het gesê op Oktober 15, 2008

    Ou Spittie. vierde rangse sideshows val nie in my smaak nie.

  7. Vetjan het gesê op Oktober 17, 2008

    Dit was baie goed Lulu, ek het dit terdeë geniet.

  8. Vetjan het gesê op Oktober 21, 2008

    Die “stage manager”.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.