Tegniese punt

Oktober 11, 2008 in Sonder kategorie

Google is seker die nuttigste webwerf denkbaar.

Ek gebruik dit al vir ‘n geruime tyd as Engelse verklarende woordeboek, deur bv te tik “define azimuth” of so iets obskuurs. Of om vinning ‘n som te maak.

Hier is ‘n lekker triek wat ek vandag agter gekom het – wisselkoers berekening

In die voorbeeld hieronder wou ek weet hoeveel rand is in 10 dollar.

Probeer dit bietjie met verskillende geld eenhede.

Dit werk met enige omskakeling. Temperatuur, gewig, afstande, alles. Kyk self.

2 antwoorde op Tegniese punt

  1. Ceara het gesê op Oktober 11, 2008

    Hmm baie handig.. dankie.

  2. Dankie vir hierdie punte – Gaan dit bietjie probeer…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.