Rusland Georgië oorlog – nie vir sensitiewe lesers nie

Oktober 10, 2008 in Sonder kategorie

Die Russe met wie ek gepraat het is dit eens dat Georgië die skurke in die verhaal is, maar dit is een kant van die saak.

Hierdie fotograaf was na aan die aksie, en ek het hierdie 2 fotos van ‘n Russiese werf afgerip.

Sy naam is Arkady Babchenko

Die betrokke werf asook die wikipedia artikel is hier :

Wees asseblief gewaarsku dat  van die fotos nogal erg is , en die realiteit van oorlog tuisbring.

http://lsd-25.ru/2008/08/14/voyna-v-yuzhnoy-osetii-89-fotografiy-arkadiya-babchenko/

http://en.wikipedia.org/wiki/Georgia-Russia_war

5 antwoorde op Rusland Georgië oorlog – nie vir sensitiewe lesers nie

  1. Ceara het gesê op Oktober 10, 2008

    Ek dink ook Geogië se rol was baie suspect, asook die van die Amerikaners in die storie, maar dan was ek nog nooit mal oor die war lords wat die mag oorgeneem het in Georgië in die eerste plek nie. Maar jy is reg, die realiteit van oorlog is verskriklik.

  2. Ek stem saam met Lorinda. Dankie vir die links…

  3. Vetjan het gesê op Oktober 10, 2008

    Plesier Ludwig, ‘n Paar van die fotos op die Russiese werf is baie grafies, maar in geheel is dit nogal interresant.

  4. Vetjan het gesê op Oktober 10, 2008

    Lorinda, heelwat komentators is van mening dat die Amerikaners beslis agter die skerms gekonkel het, en Putin se reaksie heeltemal onderskat het.

  5. Izakdv het gesê op Oktober 10, 2008

    Eish. En ook ontstellend is die hele biblioteekstorie op die blog ondertoe, nie waar nie?
    Ai doner tog.
    izak

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.