Hoe ry die trein.

Oktober 8, 2008 in Sonder kategorie

Na aanleiding van ‘n artikel in hierdie maand se Noseweek, oor die wit olifant projekte, ontvang ek vandag hierdie artikel.

Dit het aanvanklik  hier verskyn :

http://www.singhandassociates.net/publications/articles/SASSarticle00000051204.pdf

To most daily commuters on some form or another of South Africa’s public transport system
there really is not much difference between one billion, one hundred billion or one trillion
Rand.

 These numbers are only used to describe the distances between planets and the
value of BEE deals concluded by previously successful politicians. They are abstract. Not
at all like the difference between a seven Rand two-stop trip home and an eight Rand direct
trip home.

It could explain why there is less uproar (and certainly fewer headlines) about the increase
in Gautrain’s cost rising from seven to over twenty billion rand than there was when Shaik
was convicted for misdirecting a relatively paltry million or so.

Here are a few things that can be done with (the extra) thirteen billion Rand.

• Instead of a train you could buy some top of the range S-class Mercedes Benz and
park them nose to tail to form a “train” that would be long enough to go around the
world

• Since most South Africans use minibus taxis instead of S-Class mercs you could
run a fleet of taxis, free of charge to commuters, from Johannesburg to Pretoria
with a taxi leaving each town every 2 minutes, maintain them at the AA rate of
R2,50 per km, replace all the taxis every month and you would only run out of
money after 50 years

• You could add 44 more lanes to the M1

• If you prefer to walk, a good bricklayer, if he made little brick tiles using stacks of 30
R100 notes, could lay a blue paved walkway, 1 metre wide from Johannesburg to
Pretoria. We would have R400,000 left over to pay the bricklayer for his work,
which should only take half as long to finish as the Gautrain

• Or if you want smart people to figure this out you could pay for a university degree
for every single 19 year old Gauteng resident and ask them what to do with the
money

Of course these estimates only work if we deem a billion to be a thousand million and not a
million million like some of our cousins across the pond used to do back in the day when we
just used ordinary trains.

4 antwoorde op Hoe ry die trein.

  1. Ceara het gesê op Oktober 9, 2008

    PP ek neem aan die Gautrein projek was ‘n nuwe treindiens van JHB na Pretoria?

  2. Vetjan het gesê op Oktober 9, 2008

    Hi Lorinda, ‘n soort vinninge metro diens vir Johannesburg, die lughawe en so aan. Ek weet nou nie presies waar al die stoppe en goed gaan wees nie, maar dis deels ‘n moltrein ook. Of so verstaan ek.. ons plattelandse Kapenaar “hill billies” is nie altyd so erg op hoogte van alles in die Gauteng provinsie nie, dan weee , ek het nog nie Gautrain gaan google” nie 🙂

  3. Petrus…ek weetie of die ‘pap’ in jou naam bloot net kort is vir papkop nie…en of dit dalk is dat jy werklik nie vel verstaan van die ekonomie nie ?
    Indien dit laasgenoemde is het ek nie tyd om alles aan jou te verduidelik nie jammer…
    Vinnige vragie, as ek jou reg verstaan soek jy weer wit regering of hoe ?
    Onthou net, die eerste ding wat hulle gaan is loslyf…dan is jy heel in jou moer…wat doen jy dan op die toilet ?

  4. Vetjan het gesê op Oktober 13, 2008

    Francois, my innige simpatie met die Bulle se oorwinning oor die Cheetahs.

    Terloops, jy sal sien dat die stukkie oor die Gautrein aangehaal word van die werf van Singh and associates, ok ek weet in die ou dae het julle onosel Vrystaters nie Indiërs toegelaat in die Vrystaat nie, so ek verskoon maar jou onkundigheid. Let net asb daarop dat Singh is toevallig ‘n Indiese van.

    Jou mede Vrystater Max Du Preez is die redakteur van Noseweek wat die artikels dra oor die geld gemors met kapitaal projekte.

    As jy jou kop uit die sand haal sal jy sien jy verstaan verkeerd, dit gaan oor goeie regering , nie kleur nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.