Sellulêre kontrakte

Oktober 2, 2008 in Sonder kategorie

Na al die opwinding met Cell C vandag…  het ek bietjie gaan kyk hoe vergelyk die spul.

Swak kliëntediens en rekening “foute” word nie ontleed nie.

Die tabel probeer slegs pryse vergelyk.

www.whythawk.com/analysis/guess-which-south-african-cellular-company-offers-the-best-contract-tariffs.html

5 antwoorde op Sellulêre kontrakte

  1. Izakdv het gesê op Oktober 2, 2008

    Bly jy het darem die geld terugggekry!
    izak

  2. Vetjan het gesê op Oktober 3, 2008

    Hi Izak en Krok, ja. ‘n helse verligting. Sal hoor wat Ceel C te sê het.

  3. Vetjan het gesê op Oktober 3, 2008

    Neil, dankie vir die tip.

  4. Ceara het gesê op Oktober 3, 2008

    Op watter een het jy besluit?

  5. Vetjan het gesê op Oktober 3, 2008

    Ek is nog vir ten minste 9 maande gebind aan my Cell C kontrak.. hulle is die goedkoopste, maar mens moet jou rekeninge by hulle fyn dophou… soos pas gedemonstreer. Vodacom is die beste diensverskaffer as mens alles in ag neem, oor 9 maande migreer ek beslis oor.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.