Walvisfees fotos

September 30, 2008 in Sonder kategorie

Al die stalletjies en goed was baie lekker en alles, maar  die musiek het die foto inspirasie verskaf.

Karin Zoid in die ou hawe. Saterdagaand.

Die lede van die Dire Straits Tribute Band is :

Guy Feldman, voorman en sanger.
Duncan Combe met die Saksofoon, en ook kitaar.
Albert du Toit op baskitaar
Willem Prinsloo speel die dromme
Tim Yarnold op die klawers.

Hier is die akapella ouens : Adamsappel.

Daar is 9 van hulle so moenie name vra nie. Gaan kyk op hulle web werf : www.adamsappel.co.za


Hier is die twee kitaarspelers.

Ben Badenhorst en Johan Rautenbach.

Briljant ! Om die minste te sê.

Oorkant die baai, later die aand.

Wat maak die Seaview lekker ?

En hier kan julle vir Ben en Johan in aksie sien en hoor ..  alweer verfilm met my selfoon.

3 antwoorde op Walvisfees fotos

  1. Ceara het gesê op September 30, 2008

    Dis baie mooi fotos, en dit lyk na groot pret, veral die “oorkant die baai” :-). Die tribute band is goed.

  2. Izakdv het gesê op Oktober 1, 2008

    lekker
    mooi foto van zoid

  3. lyk na ‘n lekke jol

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.