Walvisfees clip

September 30, 2008 in Sonder kategorie

Na ‘n helse rigmarole het ek dit uiteindelik reggekry om die video van my nokia telefoon op you tube te kry.

Nietemin, hierdie clip het ek Saterdag aand in Hermanus “verfilm”, op my selfoon !

Brothers in Arms deur die Dire Straits Tribute Band. 

1 antwoord op Walvisfees clip

  1. Ceara het gesê op September 30, 2008

    Baie dankie PP – oulike klomp..

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.