Aardverwarming 101

September 29, 2008 in Sonder kategorie

Mens moet jou huiswerk doen om sinvol hieroor te skryf.

Klimatoloë stem glad nie aldag met mekaar saam nie, Jan Rap se mening hang maar af van uit watter hoek hy praat.

Klaarblyklik produseer al die beeste in die wêreld meer gasse as al die karre wat ry.

Miskien het die dinosaurusse vreeslik gepoep en sodoende die atmosfeer verander.. hulle het hulleself miskien dood gepoep 🙂

Ek vind die debat rondom aardverwarming en klimaat wel baie interresant,  spesifiek wind en gevolglik see toestand beinvloed my lewe en werk daagliks direk.

Wikipedia is altyd ‘n nuttige bron , hier is ‘n goeie artikel met ‘n indrukwekkende ( vir so relatief kort artikel) bronnelys.

http://en.wikipedia.org/wiki/Hockey_stick_controversy

4 antwoorde op Aardverwarming 101

  1. Vetjan het gesê op September 29, 2008

    Gee tyd Krok. Die Suid Kaap kort dringend reën.

  2. Miskien moet ons hulle gasse opvang en aan gbruik om elektrisiteit te genereer…

  3. Vetjan het gesê op September 29, 2008

    Hi Ludwig Eskom het mos hoeka gas turbines gekoop.

  4. Ceara het gesê op September 29, 2008

    Dis baie waar, daar is ‘n hewige debat hieroor. Dit is seker die probleem met iets waarin daar soveel variables is, en dan is daar nog die eie agendas ook, en die politieke hoek. Who pays the piper en so aan.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.