Baardskeerdersbos naweek "sideshow"

September 23, 2008 in Sonder kategorie

Hier is nog ander plakkate ook. Kleintjies.

Baardskeerdersbos se naweek kunsroete.  Saterdag en Sondag 26 en 27 September.

Miskien nie ‘n slegte roep nie, heelwaarskynlik sal ‘n paar walvisfeesgangers die Strandveld wil binnevaar.

Sien http://www.freewebs.com/artroute/

Hier is hulle uitleg van Beebos, en wie waar uitstal :

3 antwoorde op Baardskeerdersbos naweek "sideshow"

  1. Dit klink of julle mense by die see lekker aan die gang is…

  2. Vetjan het gesê op September 23, 2008

    Hi Ludwig, lyk nogal so, onthou die Kaapse skole sluit Vrydag vir die kort vakansie, so ek dink die mense beplan maar so die dinge om daarmee saam te val.

  3. Vetjan het gesê op September 23, 2008

    Horse trading.. sulke deals is klaarblyklik al gedoen, en ons praat nou nie hier van lobola nie. LOL

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.