Buchan , Spies, Hambidge en Zapiro

September 20, 2008 in Sonder kategorie

Vanoggend se By is ‘n baie goeie een.

Lina Spies se artikel oor Angus Buchan is uitstekend.
 
http://www.dieburger.com/Stories/Features/By/18.0.898059327.aspx

Joan Hambidge skryf ook oor Zapiro en satire ” never explain, never apologise”

Barthes word  glad nie aangehaal nie, en vir ‘n verandering kan ek die artikel verstaan met die eerste lees daarvan.

Myns insiens ‘n baie goeie artikel, maar ek kry dit nou op “Die Burger” se werf nie?

7 antwoorde op Buchan , Spies, Hambidge en Zapiro

  1. Petrus, ant Sussa gaan soek altyd in die Beeld se By, hulle sit meer op hulle webplek as Die Burger.

  2. Vetjan het gesê op September 20, 2008

    Ant Sussa, ek kon dit ook nie daar kry nie.

  3. Vetjan het gesê op September 20, 2008

    Krok, hy is moontlik reg 🙂

  4. Ceara het gesê op September 20, 2008

    Interessante artikel, alhoewel sommige van die aannames vir my effens vreemd …. maar in elk geval. Die hemele behoed ons van scottish presbyterians, hulle bly terugkom in ander gedaantes.. genoeg om mens in reinkarnasie te laat glo… John Knox se vasklou aan hierdie aarde :-).

  5. Koos Kombuis reken as dit God was sou hy die aartappel ertjie gedagvaar het! lekker pap vreet….

  6. Vetjan het gesê op September 22, 2008

    Ja, Geelslang, maar hierdie blog verwys na ‘n artikel van Lina Spies.
    Miskien moet jy dit lees.

  7. Vetjan het gesê op September 22, 2008

    Miskien is oom Angus ‘n rëinkarnasie van John Knox ?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.