‘n Dorp in Oostenryk

September 18, 2008 in Sonder kategorie

Die koerantmanne in Engeland het nou wel opgeslip, Oostenryk is nie Duitsland nie.

Dit verander nie die feit dat hierdie dorp ‘n ietwat ongelukkige naam het nie….. of is dit dalk ‘n gelukkige naam?

NIE SO VINNIG NIE , ASSEBLIEF !!

If a Streetcar’s name can be desire, then I suppose a town’s name …………..

3 antwoorde op ‘n Dorp in Oostenryk

  1. Haha Petrus – hierdie is Fucking snaaks.

  2. Vetjan het gesê op September 18, 2008

    Ja,en daar is ook die beroemde Duitse vliegtuig ontwerper, meneer Fokker.

  3. Ceara het gesê op September 19, 2008

    LOL!! Ja, die Carry-on flieks leef steeds in die britse psige… 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.