Koos Kombuis se Engelse blog

September 17, 2008 in Sonder kategorie

Die een waar hy oor oom Angus skryf is hier :

http://blogs.24.com/ViewBlog.aspx?blogid=11441175-d316-4815-a3fc-89879edc0dba

Ek het nie eers geweet Koos het ‘n engelse blog nie.

Dit is ook heelwaarskynlik beter om die blog actually te gaan lees voordat mens allerhande menings daaroor uitspreek.

Nou ja, ek dink dis nogal snaaks, maar natuurlik gaan dit ‘n klomp mense ontstel.

3 antwoorde op Koos Kombuis se Engelse blog

  1. Petrus, jou ant Sussa het nou nie vandag veel ooghare vir Kosie Kopdoek nie, maar daardie stukkie is baie slim geskryf. Skerper as ‘n bleits.

  2. Vetjan het gesê op September 17, 2008

    Ant Sussa ja, tannie is nie al een wat min ooghare vir Koos het nie, maar ek is seker, net soos die krewe raak hy ook gewoond daaraan.

  3. Ceara het gesê op September 18, 2008

    Baie dankie vir die url Petrus, hy is baie snaaks.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.