Baie Ou Graffiti

September 15, 2008 in Sonder kategorie

6000 jaar oud…give or take.

Twyfelfontein.

Meer as 2000 tekeninge in klip gekerf.

Olifant.

Die kunstenaar se “handtekening” is weerskante van die kameelperd se nek.

In die Hoarisib riverloop is leeus, nee, ek het nie fotos van hulle daar nie, en ja, volgende jaar ….

Die dak is van ou dromme gemaak. Goeie argitek.

Verder Suid.

In aansluiting by Lorinda se hedendaagse graffiti.

5 antwoorde op Baie Ou Graffiti

  1. petrus , ongelooflikke fotos , is daar nog?

  2. Vetjan het gesê op September 15, 2008

    Pruimtwak ja, daar is, sal gaan soek vir die leeuspoor wat ek in die Hoarisib rivierloop afgeneem het..en so aan.

  3. Ceara het gesê op September 15, 2008

    Dis wonderlik Petrus, baie baie dankie. Ek verkyk my aan die fotos.. Plaas asseblief nog as jy het.

  4. Vetjan het gesê op September 15, 2008

    Hi Krok, die gebied is mooi afgekamp, hulle begelei mens daardeur op die voetpaadjie, en die gebou met die dak van dromme is die besoekersentrum…lyk nie so grand van agteraf nie, maar alles baie slim gedoen. Die prente is uitgegraveer op die klip, nie geverf nie.

  5. Vetjan het gesê op September 15, 2008

    Lorinda soos versoek,en met plesier 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.