Volmaan

September 14, 2008 in Sonder kategorie

Die Sarah Baartman het gister kom patrolleer, dit is volmaan.

Gisteraand, maar die maan is vanaand nog steeds so, net meer wolke en wind.

7 antwoorde op Volmaan

  1. Ceara het gesê op September 14, 2008

    Dis pragtige fotos Petrus. Amper ongelooflik die foto van die maan.

  2. Vetjan het gesê op September 14, 2008

    Die lens vergroot die maan heelwat, maar dit is verbasend wat mens tussen lens,en effense digitale vergroting kan regkry.

  3. Fantastiese foto!!!!

  4. Dis so wow!!!

  5. Vetjan het gesê op September 14, 2008

    Bly jy hou van die volmaan Maankind:-)

    Met die noordwes vanaand behoort die rooiaas reuk nie te pla nie.

  6. Vetjan het gesê op September 14, 2008

    Max en Lou, ek is self redelik verbaas dat die maanfoto so mooi uitgekom het.

  7. Vetjan het gesê op September 15, 2008

    Ja Krok, maar dit was maar point and shoot. en beligting verfyn op picassa.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.