Smokkel aand

September 12, 2008 in Sonder kategorie

Die see is vanaand mooi. Dis 20 oor elf, en die smokkelbote het so pas begin werk.

Seevisserye se patrollie boot is gister vort, maar toe die see onstuimig was, was hulle vir 3 dae hier.

Vanaand is die see mooi, die smokkelaars is aan die gang, en die patrollie boot is weg.

Weird.

2 antwoorde op Smokkel aand

  1. Ceara het gesê op September 12, 2008

    PP, het jy die polisie gebel? ek weet jy dink dit sal nie help nie, maar het hy?

  2. Vetjan het gesê op September 13, 2008

    Daar is ‘n spesiale nommer vir dit.. ja, maar niemand het opgetel nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.