Merkers

Augustus 27, 2008 in Sonder kategorie

Die help funksie op die blog blaaie werk glad nie.

Hoe werk hierdie merker besigheid ?

Maw. hoe skep mens merkers vir jou blog ?

Ok, en hier volg die antwoord – baie dankie aan Melt wat verduidelik het.

Onder die groot raam waarin jy jou blog skryf, is so klein raampie waar staan “tags comma seperated”

Dit is waar jy jou sleutel woordjies , oftewel merkers of tags  kan intik.

Goeie aarde maar mens kan blind en stupid wees as jy wil!

13 antwoorde op Merkers

  1. Vetjan het gesê op Augustus 27, 2008

    Dis ‘n woord wat te make het met iets in jou blog soos “haai” of “vis” of so iets.

  2. As jy jou bloginskrywing maak, vul jy die merkers onderaan die bladsy in voordat jy jou inskrywing pos. Laat weet maar as jy vashaak.

  3. Vetjan het gesê op Augustus 27, 2008

    Ok, dankie Melt, Ek gaan gou traai.

  4. Vetjan het gesê op Augustus 27, 2008

    Ok, Melt, ek sien nou. Fokkit ek is blind !

  5. Ceara het gesê op Augustus 27, 2008

    Jy is nie blind nie Petrus Pap; jy is ‘n seekoei wat krewe eet – ek dink jou sig moet nogal goed wees :-).

  6. Liefde is blind …

  7. Vetjan het gesê op Augustus 27, 2008

    Maar onder die water lyk alles groter Lorinda, so dis maklik 🙂
    Wel om hulle te sien…..as hulle agteruit spring dieper in ‘n skeur in raak dit moeilik.

  8. Vetjan het gesê op Augustus 27, 2008

    Dit ook Melt.. dit ook 🙂

  9. Vetjan het gesê op Augustus 27, 2008

    Ai tog Krokodil, moet jy dit nou staan en invryf ! 🙂

  10. katrina het gesê op Augustus 27, 2008

    Dis dalk daai seekoeiwimpers wat jou so ‘n bietjie blind gemaak het. Maar moenie worry nie, dit gebeur met die beste van ons. 🙂

  11. Vetjan het gesê op Augustus 27, 2008

    Katarina 🙂

  12. Nou wil ek weet hoekom is daar merkers?
    Die doel daarvan?
    Verstaan tog dat ek nie verstaan nie!!

  13. Vetjan het gesê op Augustus 28, 2008

    Lou as jy byvoorbeeld ‘n inskrywing merk met swem of “kleuter swem” of so iets en iemand doen ‘n soek met die term “kleuter swem” op google(of ‘n ander search engine) dan sal google jou blog op die resultate lys.. nie noodwendig bo aan nie.. maar hy sal hom wys.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.