Sea Fever

Augustus 23, 2008 in Sonder kategorie

Sea Fever

I must go down to the seas again, to the lonely sea and the sky,
And all I ask is a tall ship and a star to steer her by;
And the wheel’s kick and the wind’s song and the white sail’s shaking,
And a gray mist on the sea’s face, and a gray dawn breaking.

I must go down to the seas again, for the call of the running tide
Is a wild call and a clear call that may not be denied;
And all I ask is a windy day with the white clouds flying,
And the flung spray and the blown spume, and the sea-gulls crying.

I must go down to the seas again, to the vagrant gypsy life,
To the gull’s way and the whale’s way, where the wind’s like
a whetted knife;
And all I ask is a merry yarn from a laughing fellow-rover,
And quiet sleep and a sweet dream when the long trick’s over.

John Masefield

Gisteraand.

Valsbaai, Robeiland, ou Tafelberg… duikers wat vlieg oor die eiland… die see

15 antwoorde op Sea Fever

  1. Ceara het gesê op Augustus 23, 2008

    Een van my gunsteling lyne is in daardie gedig: “To the gull’s way and the whale’s way, where the wind’s like
    a whetted knife”. Pragtige fotos Petrus.

  2. hcdt het gesê op Augustus 23, 2008

    Hierdie eerste reeltjie kom ook altyd by my op…. Die foto’s is stunning. (En …… hopelik steur jy jou nie aan die anonieme galbrakery nie… Lyk my hier’s ‘n hele paar bloggers wat nie eers hulle eie blogs kan skep nie….) Tsk. Tsk.

  3. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    …where the wind’s like a whetted knife……

    Ja nogal …

    Die wolk formasie gisteraand was baie treffend, en ek moes dit afneem. Sonsopkomste en ondergange lyk gewoonlik mooi as mens dit met die oog bekyk, maar is seker die mees ge-ykte fotos wat mens kan neem…. ek kon dit nie help nie.Moes afneem.

  4. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    Dankie Katrein, en ja ek sien die pateet het nou hier ook opgedaag.

  5. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    Ek traai Krok… ‘n Vrydagmiddag sunset cruise by Gordonsbaai kwalifiseer seker nie heeltemal as travel nie.

  6. My gunsteling gedig!
    Die bypassende foto’s is so wow!!!

  7. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    Hey Sarel, ek’s ook versot op daai gedig.

    Die fotos is maar happy snappies … maar ek is net bly hulle het ok uitgekom 🙂

  8. oester het gesê op Augustus 23, 2008

    as daar maar meer vissermanne soos jy was, petrus.

    ek is trots om te se dat my bedryf (oesters) nog “sustainable” is, en hopelik vir baie jare nog sal wees. hoekom? omdat ons kyk agter die bron. droogmakers vinnig uitsort (soms, as dit nodig is met n tikkie geweld, ja). nie uithaal om in een jaar ryk te raak nie, maar so te werk gaan dat my kinders en hulle kinders dalk ook n lewe kan maak. nie ryk word nie, want rykdom maak mens ondankbaar. net genoeg om glimlaggies op die klogoed se gesigte te verseker.

    ek dog net ek moet n lansie breek vir sommige kommersieele vissermanne.

    excellent blog, by the way. naas krok, die beste.

  9. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    Hi Oester, dankie vir die inloer en die kompliment. Ek is of liewer was.. ‘n spieshengelaar (net omdat ek so lank laas gaan visskiet het).
    Maar nou die dag is ouens weer hier gearresteer oor hulle omtrent 100 Rooi Steenbrasse gevang het… amper meer as wat Polla Fourie hulle destyds op ‘n slag aan die wildekus gevang het…. baie oesters uitgehaal daar … en dan cracker geskiet as hulle aan die oesterbank kom eet het..

  10. Ou-Top het gesê op Augustus 23, 2008

    Pragtige gedig en fotos, n plesier om hier te wees. Saamgelees met DH Lawrence se woorde daar op die kant van Krokodil se blog. Word sommer n hippie. Wag netnou lees my vroutjie hier en sê julle het n slegte invloed op my.

  11. Dankie vir die herinnering aan die gedig!
    Pragtige fotos.
    Ek is verskriklik lief vir die see!

  12. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    Hi julle drie, lekker dat julle inloer en die goed laaik. Hoop almal het ‘n rustige Sondag.

  13. oester het gesê op Augustus 24, 2008

    ek kan nie oor my hart kry om n vis uit te haal nie. tog, ek vertel vir die hengelaars altyd om te gooi hier waar ons werk. as hulle maar kan sien watter groot manne soms rondswem! ons het annerdag in n “gat” (+- 10 x 10 m) 14 krakers gehad! wat n ongelooflike gesig! as die rays rond beweeg watertrap ek maar gewoonlik om op land te kom, want vaaljas is dan nie te ver weg nie soos jy veel beter sal weet.

    ek lag ook gereeld vir die binnelanders wat so tussen die vaaljasse rondplas hier by hartenbos. die redders is mos maar altoos besig om lyf te wys of lyf te soek pleks van te kyk vir vaaljasse, min wetende dat die ou beroemde: big brother nog nie vir n feit dood verklaar is nie….

  14. Vetjan het gesê op Augustus 24, 2008

    Sjoe 14 Mosselkrakers in een gat …. Oester jou wêreld is ook die een waar meneer Vaaljas wemel en eintlik is dit verstommend dat daar so min insidente tussen die Punt en Glentana is.

  15. ezile het gesê op Augustus 31, 2008

    Sjoe dis pragtig, ek lees dit weer en weer. En ek kyk. So mooi.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.