Phelps se vlinderslag medalje.

Augustus 23, 2008 in Sonder kategorie

Vanmiddag praat ons hoegenaamd nie rugby nie.

Ons is by die Olimpiese spele, en by die swem.

Vlinderslag.

Hier is ‘n foto :

Phelps en Cavic.

Die finaal. Die photofinish.

Dis vlinderslag, so die arms trek gelyk

Hoe die hel is dit moontlik dat Phelps sy arms in 1 honderdste van ‘n sekonde gou voor Cavic teen die muur gekry het ??????

Omega borg Phelps en is ook die amptelike tydhouers by die Olimpiese spele.

Wie het regtig gewen?

http://www.100thofasecond.com/

8 antwoorde op Phelps se vlinderslag medalje.

  1. Ceara het gesê op Augustus 23, 2008

    Hmm, ja die lyk half onmoontlik. Maar behalwe dat ek self daarvan hou om te swem, moet ek byse dat ek minder as niks van sport af weet nie. So ek hoop iemand kom verby wat ‘n meaningful gesprek met jou daaroor kan he^..

  2. Ek ken bietjie baie van swem.
    Phelps het net sy arms oorgelig en die kruis geraak, terwyl Cavic se beweging gestop is, (dis wat water aan mens doen as jy ophou om beweging / energie vorentoe te plaas) hy moes nog oorhaal.
    Hoop jy verstaan die verduideliking.

  3. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    Hi Lou, verstaan so min of meer… minder miskien as meer, maar anyway Phelps is die amptelike wenner, Cavic aanvaar dit en dit was regtig ‘n absolute breukdeel van ‘n sekonde.So gaan dit…. kan nie help om jammer te voel vir Cavic nie.

  4. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    Hi Lorinda, lyk my Lou verstaan beter wat daar aangaan. Ek het maar net op die goed afgekom terwyl ek wou kyk wat de hel met die rugby verkeerd gegaan het.

  5. oester het gesê op Augustus 24, 2008

    lou is reg. phelps se arms was eintlik reeds uit die water. dit was net n kwessie van raak of nie raak nie, en wie se arms die naaste aan die muur is(phelps, obviously)wys jou wat splitseconds en op die regte oomblik op die regte plek kan doen. boonop moet hul die kruis druk en registreer dit eers teen so 3 kg.

  6. Ek vertrou geen fokken Yank nie hulle is erger as BB of WP ondersteuners…meer on-eerlik bedoel ek…

  7. Vetjan het gesê op Augustus 29, 2008

    Hey Francois, die yanks is ‘n ander lot. WP het darem deesdae vir Rassie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.