Gesondheid

Augustus 23, 2008 in Sonder kategorie

The only way to keep your health is to eat what you don’t want, drink what you don’t like, and do what you’d rather not.

Mark Twain

7 antwoorde op Gesondheid

  1. Ceara het gesê op Augustus 23, 2008

    Wat ‘n neerslagtige gedagte!! 🙂

  2. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    Is waar…. gelukkig is Mark Twain ‘n grapkas

  3. Ceara het gesê op Augustus 23, 2008

    Ja, hy ws nie ‘n ou wat daardie raad sou volg nie… Hy kon mense en idees altyd so goed uitbeeld – sy karakters soos Huck en Tom sal mens nooit vergeet nie.

  4. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    Nee glad nie, hier is sy mening oor gesondheidsboeke :

    “Be careful about reading health books. You may die of a misprint.”

  5. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    En oor oefening die volgende :
    I take my only exercise acting as a pallbearer at the funerals of my friends who exercise regularly

  6. Ceara het gesê op Augustus 23, 2008

    Ha ha ha!! Dis wonderlike aanhalings, ek het dit vir vriende aangestuur. Jy het my dag gemaak…

  7. Vetjan het gesê op Augustus 23, 2008

    Lorinda, 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.