Buffeljags

Julie 31, 2008 in Sonder kategorie

Verby Hermanus, verby Gansbaai, verby Pearly Beach, maar voor die Dam is Buffeljags.

Daar bly ‘n vissersgemeenskap, wat nou maar weer sukkel nadat die perlemoen soort van op is, en die see gesluit is vir duik.

Verlede jaar nog het iemand ‘n helse soort partytjie georganize in die “karavaan park” daar.
Een van daai funksies wat dae lank aanhou met almal wat op ‘n plak is.

Dit lyk nou so daar :

7 antwoorde op Buffeljags

  1. Petrus dit is voorwaar ‘n pragtige skilderagtigegemeenskap. Jy is reg, die mense sukkel. Hul is meestal vissers. Moet kilo s ver loop na die naaste winkel om ten duurste benodighhede aan te skaf.

  2. Vetjan het gesê op Julie 31, 2008

    Alles is natuurlik relatief, hulle het hard geskep aan die perlemoen.

  3. Mooi wereld.
    Maar gou terug na die anti wat die verkeerde ou se kar loop verniel het…
    dalk was dit vooruitbetaling van sy sondes(verkeerde ou) wat hy nog voor moet uitgevang moet word?

  4. Ceara het gesê op Julie 31, 2008

    Ongeveer hoe groot is die gemeenskap Petrus?

  5. Vetjan het gesê op Augustus 1, 2008

    Ek skat so 200.

  6. Vetjan het gesê op Augustus 1, 2008

    Pen friend, daar is ‘n klomp wat goeie rygoed het, en dan is daar bote van 200 000 plus…

  7. jjanajj het gesê op Augustus 4, 2008

    klara viljee?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.