Eet Kreef

Julie 30, 2008 in Sonder kategorie

Dis nog lank voor die kreef seisoen weer oopmaak.

Tienks by haar kreefgereg, die laaste een van die afgelope seisoen.

2 antwoorde op Eet Kreef

  1. jjanajj het gesê op Augustus 4, 2008

    jis dit lyk fantasties! tienks, wil jy nie maar by my kom kuier nie, asb!

  2. Vetjan het gesê op Augustus 4, 2008

    Jana jy sal vir Tienks moet kom kuier

Los ’n antwoord vir Vetjan. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.