Aangename verassing

Julie 25, 2008 in Sonder kategorie

Is wat Petrus vanaand gehad het toe hy check wat aangaan op die blogs.

Nogal lekker na ‘n lang dag Kaap toe.

Vanselfsprekend dink ek Spit it Out het uitstekende smaak in blogs, en verder baie geluk aan Murph en Ezile met hulle welverdiende pryse.

2 antwoorde op Aangename verassing

  1. hello

    baie geluk!

  2. ezile het gesê op Julie 26, 2008

    Dankie Petrus. Cheers!

Los ’n antwoord vir ezile. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.