70 000

Julie 24, 2008 in Sonder kategorie

Mense het in 2003 ‘n konsert van die Slowakiese rockgroep Elan in Praag gaan bywoon.

Die groep sing al sedert die 80’s, en die liefdesliedjie is een van hulle mooistes. en is een van my gunstelinge.

1 antwoord op 70 000

  1. Vetjan het gesê op Julie 25, 2008

    Danksy jou Krok, danksy jou.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.