Viva Espana
Junie 30, 2008 in Sonder kategorie
Moose se bitterklein sitkamertjie het ‘n TV. Die kamertjie is volgepak met duitsers.
Eurocup finaal .. sokker.
Voor halftyd score Torres ‘n goal.
Ek is al ou wat cheer, die duitsers gee my kwaai kyke, en ek vertel hulle reguiy ek skree vir Spanje.
Halftyd gaan kry ek koffie en gooi brannas in.
Later hoor ek Spanje het gewen … die eerste keer in baie baie jare !
bigbigjoe het gesê op Julie 1, 2008
Ole, ole ole oleeee!
Moet erken ek het voor die tyd al opgegee op die Spanjaarde. maar dis lekker as jou underdog so onverwags die pyp rook! Hoop daai duitsers van jou was nie te suur nie…
Vetjan het gesê op Julie 2, 2008
Hulle was goed moerig, maar dit het niks gehelp nie. Spanje het gewen !