Traveling light

Junie 16, 2008 in Sonder kategorie

Is the only way to fly.

Vir die volgende 3 weke.

Die plan is om te sien in watter mate mens kan aanhou oefen, en watse oefeninge moontlik gaan wees.
Ook in watter mate mens ‘n gesonde dieet kan handhaaf op ver paaie.

GPRS konneksies is heelwat stadiger as DSL of 3G en al die nuwe tegnologie.. ek gaan staatmaak op afgelee antennas waar hulle ookal mag voorkom, maar sal so nou en dan iets kan pos.

watch this space.

4 antwoorde op Traveling light

  1. Enjoy!

  2. Vetjan het gesê op Junie 17, 2008

    Dankie kietie, ‘n klein regstelling is nodig, daar is maar ‘n korterige vlug betrokke, die res is rondry met ‘n bakkie.

  3. marymompel het gesê op Junie 17, 2008

    Sterkte Petrus! Ek haal my hoed af vir jou! Like jou nuwe avatar! As jy nou eers jou doelwit bereik het, watse dier gaan jy dan daar sit?

  4. Vetjan het gesê op Junie 17, 2008

    Hi Mam Parra, miskien ‘n luiperd soos in lui perd 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.