Avatar

Junie 15, 2008 in Sonder kategorie

 Mens sê seker seekoeimannetjie,  dit kan seker nie seekoei- koei en seekoeibul wees nie ?

Hy lyk ietwat omgekrap.

2 antwoorde op Avatar

  1. lienke het gesê op Junie 15, 2008

    Dit is ‘n seekoeibul. En ‘n seekoeikoei 🙂

  2. Vetjan het gesê op Junie 15, 2008

    Sowaar ! Dankie Lienke.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.