• crito het kommentaar op die inskrywing gelewer, Apologie aan Willie Burger, op hierdie werf Crito 2 days, 5 hours gelede

    Ja.

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Die leeservaring as plons, op die webwebwerf Crito 4 days, 4 hours gelede

    Nee herder, die ondenkbare het somehow gebeur. My ghoeroe, my toorts deur die kosmiese debris van die moderne literêre lewe, het my soos in heeltemal verloor. Dis nie dat ek dink Jean Meiring is die kluts kwyt[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, SY WAS 'N ROTS, op die webwebwerf Uit Melkbos 5 days gelede

    Sy/haar onderhoude met spesiale mense is deel van elke joernalis se memoires. Gedenkwaardige eie onderhoude wat vinnig by my opkom, was met  uiteenlopende karakters soos Thabo Mbeki, Harry Oppenheimer,[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Apologie aan Willie Burger, op die webwebwerf Crito 5 days, 3 hours gelede

    Die sondes van die moeders … Crito skuld prof Willie Burger ’n verskoning. Crito se bewering verlede jaar dat Renée Rautenbach Conradie se Met die vierkleur na Parys se manuskrip “in ’n stadium deel van haar wer[…]

  • Uit Melkbos het kommentaar op die inskrywing gelewer, KUIER OM 'N HARDEKOOLVUUR, op hierdie werf Uit Melkbos 1 week, 2 days gelede

    Dankie, Annora. Twintig jaar se lief en leed in Sabiepark.

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, 'N MUSEUM VIR KOERANTE, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 week, 2 days gelede

    Vir almal wat drukkersink in die are het, ook almal wat nuuskierig is oor wat agter die papiergordyn gebeur het of steeds gebeur, en in die mense wat dit laat gebeur het of steeds laat gebeur, is die[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Verstaan jy?, op die webwebwerf Crito 1 week, 4 days gelede

    Ek gryp graag vandag terug, liewe broeders en susters, na ’n teksvers uit die verre verlede. Die van julle wat by is, sal weet dit kom uit André P. Brink se Houd-den-Bek: “Om te weet, is nie genoeg nie. ’n Mens m[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, KUIER OM 'N HARDEKOOLVUUR, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 week, 4 days gelede

    Die boekeblad van die Afrikaanse dagblaaie kondig my nuwe bosboek, “Bure van nature” soos volg aan:  

    “Hierdie
    stories is inheems soos kremetartbome, onderhoudend soos ‘n kuier om ‘n
    hardekoolvuur.[…]

  • Mens is nooit te oud om te leer nie…

     “Weet jy dat jou Ma die heeldag in die hospitaal was vandag?”  tik ek noudie aand ‘n kwaai-juffrou boodskap aan my twee ouer broers…Ma het alweer lelik geval.. […]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, 22 KAALBAS REDAKTEURS, op die webwebwerf Uit Melkbos 2 weeks, 6 days gelede

    In loshande die rofste pers-uitstappie waarvan ek kennis dra, het ‘n 20-tal redakteurs en assistent-redakteurs letterlik kaal uitgekom.

    Dit was ‘n besoek per Dakota aan die Unitaleier Jonas Savimbi by sy h[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, LAASTE IN DIE RY VAN '64-GALERY, op die webwebwerf Uit Melkbos 3 weeks, 3 days gelede

    Alf Ries (voor) en Neville Krige (langs hom). Foto: Johan Pretorius.

    Sou die uwe die enigste oorlewende van die parlementere persgalery van 1964 wees?  Tussen my en Johan Pretorius, ‘n SAUK-veteraan van ‘n[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, NAGDONKER IN 'N BIBLIOTEEK, op die webwebwerf Uit Melkbos 3 weeks, 5 days gelede

    OP die trappies tussen die suile van Harvard se indrukwekkende Widenerbiblioteek

    Die verwoesting van die Jaggerbiblioteek by Ikeys in die onverklaarbare bergbrand die naweek gryp elke boekeliefhebber aan die[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, ONVERGEETLIKE VRIEND, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 month gelede

    In die koerantwêreld het ons gepraat van die “angle” of die “hoek” van ‘n storie.  Dis die kapstok waaraan jy jou storie ophang: die enkele stuk inligting met die sterkste trefkrag.  Om vandag hier by sy g[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Enig in sy soort, op die webwebwerf Crito 1 month gelede

    O ek laaw dit om Crito te wees. In Afrikaans nogal. Die polisietaal en verdrukkerstaal van weleer, maar nie meer nie. Dis nou die taal waarin ons vir regters sê hulle moet skoert. Die taal waarin ons oor die[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, AIKONA VIR OOP VOORDEUR, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 month gelede

    Lande sluit hul grense om hulle te beskerm teen vreemdelinge wat wetend of onwetend die Covid-19-virus kan binnebring. Die Kaapstad-Metro verwag – nee, eis – dat belastingbetalers hul voordeure oopgooi vir wil[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Wat die ref weet, op die webwebwerf Crito 1 month, 1 week gelede

    As dit by louere kom, het ek hulle. Veral op die gebied van skeidsregters. Ek het in die dae toe ek saam met my eks rugby gekyk het al die grootste waarhede oor en teen die refs uitgespreek, op die pawiljoen sowel[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Aangespreek, op die webwebwerf Crito 1 month, 2 weeks gelede

    Dit is skynbaar ons lot in die lewe om dinge te herhaal. Hier staan ons nou weer voor ’n monumentale aakligheid. Of aaklighede. Dertig dae waarin allerhande onwaarhede oor ons President verkondig gaan word sodat d[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, GOUE SEUN NIC BOJE, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 month, 3 weeks gelede

    Elke keer as ‘n bohaai iewers oor studentemoleste ontstaan, gee my gedagtes ‘n groot sprong die verlede in. Kollege-tehuis toe – 60 jaar gelede.  Die Kovsies en die Maties sal dit nou nie weet nie, maar in Tukkie[…]

  • Uit Melkbos het ’n nuwe inskrywing geskryf, WOONWA: NET EEN KEER GEBRUIK, op die webwebwerf Uit Melkbos 1 month, 3 weeks gelede

    In
    die klein advertensie in die koerant lees jy die TE KOOP-advertensie:

    “Woonwa.
    Amper splinternuut. Net een keer gebruik. Spotgoedkoop.”  Die meeste kere is dit by die een oog in by
    die ander oog uit.[…]

  • crito het ’n nuwe inskrywing geskryf, Geprikkel, op die webwebwerf Crito 2 months gelede

    Ek wil ’n wekroep uitstuur oor hierdie land van ons. Waar is vandag se Fij van Rensburg? Waar is Aksie Morele Standaarde? Moet ons hierdie somber toekoms inwaggel met geprikkelde lendene sonder dat enigiemand o[…]

  • Laai Meer