Ek gaan….
Maart 22, 2014 in Uncategorized
So ‘n klein rukkie van die radar af verdwyn.Darem nie te lank nie.Ek hoop as ek terug is,dat die nare Captcha sy gaai gesien het!
Al wat ek gaan sê is dat my kamera se batterye gelaai is.
Wederom tot wanneer ookal.
exionperfexi het gesê op Maart 22, 2014
ek kyk dan uit vir die verskeidenheid fantastiese foto’s en stories in nog ‘n rare reisverhaal uit jou kraal wat te wagte is @perdebytjie
tina10 het gesê op Maart 23, 2014
Geniet dit Veilig reis! Ek het al Donderdag gekla!
Godiva het gesê op Maart 23, 2014
More @perdebytjie,
het vir jou iets van Anna Netrebko geplaas soos gevra vir waneer jy terug is.
Veilig ry en tel vir my ‘n paar ystervark penne op. Ons is iewers heen oppad vanoggend waarvan jy baie sal hou, sal ‘n pos doen daaroor.
Auf wiedersehen 😉
tlr het gesê op Maart 23, 2014
Soos die Ingilse sou se: “Take care!” Geniet jou reis, maak nie saak wat die “formaat” van die “trip” gaan wees nie!
blikskottel het gesê op Maart 24, 2014
Kappit flou
monicahaddad het gesê op Maart 24, 2014
Happy landings!!