Gesigte in die natuur

Desember 29, 2013 in Uncategorized

In die natuur is baie gesigte en ek het van manlief se foto’s gesteel,aangesien dit sy afdeling is.

_B0O2309a

Slapende menere in Mahangu Wildreservaat.

_R1R0042

Diepdenker…

_65R2941

Versigtige gesiggie

_65R2819

Waar’s my mammie?

_R1R3589_R1R2107

 

 

30 antwoorde op Gesigte in die natuur

  1. tina10 het gesê op Desember 29, 2013

    Sjoe dis darem baie mooi … my foto’s sal nooit daar kom nie

  2. Baie mooi. Die laaste ou, lyk bekend.

  3. Twaksak het gesê op Desember 29, 2013

    Broers!

  4. Ek hou om een of ander rede die meeste van die laaste een. Mooi foto’s bytjie!

  5. Kwaai, moet dalk ook bietjie dierebakkiese pos…he he.

  6. Spoggerige hairdo, die een met die dun nekkie. 🙂

  7. maryna het gesê op Desember 29, 2013

    Wonderlike fotos, ek sien altyd uit na die natuurfotos op jou blog. Mens kan sien jy gee hom ‘n paar goeie fotografie tips.

  8. karaktervolle kiekies ! uitstekende komposisies . 🙂

  9. Hulle is almal pragtig, jy sien die siel
    🙂
    Ek glo mos diere het ook siele!

  10. Godiva het gesê op Desember 30, 2013

    Baie, baie mooi fotos. Die welpies is my gunsteling, maar so gepraat van doonse..vanoggend 03h00 toe ek leepoog voor die t.v lê met ‘n beker lem-sip was daar so ‘n lekker ou Hammer Horror uit 195o something op oor ‘n Yeti-jag in die Himalayas. Ou Peter Cushing wat ook nou al jare terug dood is het daarin gespeel. Daardie yetis in die film was erg grusame lede van die doons familie..hehe.

  11. Dirkie het gesê op Desember 31, 2013

    Die mooiste mooi !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.