RRRaaisel oplossing.

Desember 21, 2013 in Uncategorized

Ek het toevallig gesien dat die blink agterkant van die tru-spieël,’n oulike weerkaatsing maak. Die Ronding van die spieël het gesorg vir die snaakse verwronge beeld.Gaan kyk gerus hoe interessant verander jou beeld. Dis amper soos daardie snaakse spieëls wat  mens vet,maer,lank en sommer snaaks laat lyk.

_MG_1070a

Die oorspronklike foto,met weerkaatsing van die voertuig se enjinkap ook sigbaar.Ek het dit uitgekloon met Ps.

 

12 antwoorde op RRRaaisel oplossing.

  1. Ek vermoed ek gaan nie baie van my gesig op daardie manier hou nie! 😉

  2. tina10 het gesê op Desember 21, 2013

    Sug… nou met die kamera wat stukkend is kry ek mos lus vir allerhande eksperimente

  3. Twaksak het gesê op Desember 22, 2013

    Ek het in die agterkant van my spieël gekyk, maar ek sien net swart.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.