Vinnige verspotte raaiseltjie.

Desember 20, 2013 in Uncategorized

Raai hoe het ek hierdie foto geneem?.Die enigste leidraad is in die linkerkantste boonste hoek.Die persoon op die foto is die uwe en verder het ek so ‘n bietjie klonings gedoen met Photoshop.

_MG_1070

18 antwoorde op Vinnige verspotte raaiseltjie.

  1. Godiva het gesĂȘ op Desember 20, 2013

    Ingezoom op die sy spieels?
    Ek hou van die fish eye effect van die foto 🙂

  2. Bruggie het gesĂȘ op Desember 20, 2013

    Kamera ver links of naby regs gedriepoot en toe met n remote ge-aktiveer

  3. In ‘n spieĂ«ltjie?

  4. maryna het gesĂȘ op Desember 20, 2013

    Ek dink ook dit kan ‘n spieĂ«ltjie wees, sal interessant wees om te weet, dit het ‘n nice effek. Hou van jou ‘pose’! @perdebytjie

  5. tina10 het gesĂȘ op Desember 20, 2013

    Geen genade vir ons ou mense … al wat ek weer Raaisel begin met ‘n RRRRRRRR

  6. weerkaatsing in die voertuig se ruit?

  7. Twaksak het gesĂȘ op Desember 21, 2013

    MMmmmmMMmmmMMM….ook verkeerd?

  8. Jy het daai kamera in die kar se venster vasgeknyp – en toe ‘n tyd ding gedoen – toe vang hy jou voor jy kon omdraai…

    Wat is daai ry klippe/bakstene?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.