Wolke is…

Desember 10, 2013 in Uncategorized

lewegewend,kan verwoesting saai,gee skadu,wek skrikwekkende elektriese ladings op,wat lei tot die ongelooflikste,vreesaanjaende skouspelle van blitsende weerligstrale.Wolke is vir my van die mooiste verskynsels in die natuur en ek het al in ‘n paal vasgeloop,terwyl ek met my kop in die wolke vergeet het om te kyk wat hier onder aangaan!

_MG_9242

Hierdie foto het ek in September in Damaraland geneem.

_MG_9306

Dieselfde dag,met die Huabrivier in die voorgrond.

_MG_9238

Wie het gedink net die Kaap het ‘n tafelberg met ‘n wasige doek?Damaraland in miswolke gehul.

 

19 antwoorde op Wolke is…

  1. Nice foties!

    So droog en en dan mistig – weird!

  2. Te mooi vir gewone woorde.

  3. Hier het darem nou al vir jou mooie foto’s verskyn met hierdie wolketema

  4. bekoorlik

  5. Wow, mooi! Wolke sal ook altyd my aandag trek!

  6. Pragtige foto’s

  7. Soos gewoonlik het jy pragtige foto’s van ‘n gewilde onderwerp.

  8. maryna het gesê op Desember 12, 2013

    Uitstekende fotos, ek voel sommer droomverlore! @perdebytjie

  9. Pragtige foto’s ! Dis die een ding wat ek hier in die WKaap mis, daai vuurwerkvertonings….

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.