Oorgang

September 30, 2012 in Sonder kategorie

Vandag doen ek my honderdste en moontlik laaste inskrywing op hierdie forum.Dis met ‘n tikkie hartseer en spanning,waarmee ek die wegraping inwag!Ek het baie plesier hierdie kant beleef en sluit nou af met ‘n sonsondergang.

Laat ons wees soos hierdie bootjie,varende na die anderkant,vol optimisme en met die wete dat die son ook weer daar gaan opkom!

Vaarwel almal,sien julle doér oorkant!

13 antwoorde op Oorgang

  1. TS het gesê op September 30, 2012

    http://www.blik.co.za/

    Gaan kyk hoe mooi lyk jy hier Dit gaan in die vervolg my tuisblad word!
    Lekker Sondag

  2. Wow!Is dit waar ons voortaan gaan wees?Dit lyk regtig gesellig!

  3. TS het gesê op September 30, 2012

    Nee weet jy, dis al ‘n ou werf … hehehe… ons het die ontdek en was diep verontreg dat hulle ons blogs gekaap het! Min het ons toe geweet dat dit eintlik ‘n baie gawe werf is en baie verbruikers-vriendelik

  4. Solank ons almal mekaar weer in die blog-hiernamaals raakloop!

  5. STC het gesê op September 30, 2012

    Ek wens net dit raak normaal…gatvol gesukkel om op my favourite blogs te kom’

  6. hoe sag gly ons bootjie ….

    dink jou foto is heel gepas.

  7. Nee man, nou’s ek skoon mistroostig ! Mooi foto ! XXXX

  8. ek was ook verbaas toe ek nog vanoggend kon inlog!

  9. Hopelik!

  10. Klink darem so, na vanoggend se lank agtergeblewe “kommunikasie”

  11. Jip,laat hy sag gly!

  12. Die son kom weer op hoor!

  13. Snaaks dat ons so in die duister gelaat is.Darem ‘n ietsie vanoggend daar van bowe af!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.