Asemrowende woestynwereld

November 19, 2011 in Sonder kategorie

Sonsondergang Namib Rand Privaat Natuurreservaat.

Die klip lyk nes ‘n mens!

Uitsig oor een van die vele bar berge in die omgewing.

Die landskap is hard en ongenaakbaar,met ‘n ongelooflike betowering!

Die mensklip van naderby

Versamelvoël-neste.

Klippe waar jy kyk!

10 antwoorde op Asemrowende woestynwereld

  1. avega het gesê op November 19, 2011

    Dis pragtige foto’s. Unieke wêreld

  2. Ek is mal daaroor!

    Lyk soos ‘n buddhist monk wat sit en mediteer.

  3. Dis ‘n fotograaf se droom! Ek het sommer ‘n klein Canon en is soms verbaas wat die ou kameratjie kan uitspoeg!

  4. Ja, jy’s reg!Ek het selfs gedink dit lyk soos ‘n afarm vrou.

  5. Foto’s kan nie vertel hoe dit regtig daar lyk nie! Dis onbeskryflik!

  6. abrham het gesê op November 21, 2011

    my ‘basies’ in daai geweste gedoen en meer as net babavet verloor

  7. So, dalk het jy nie te goeie herinneringe hieraan nie?Of kon jy die natuurskoon waardeer ten spyte van die “basiese ellende”?

  8. abrham het gesê op November 22, 2011

    my hart is nog soek

  9. Het al van jou boeke gelees. Is mal daaroor. Miskien is dit waar jy jou hart gaan vind!

  10. Klippe is mooi!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.