So moet mens mos TV kyk

Januarie 16, 2014 in Uncategorized

Photo1601

 

 

 

 

 

 

 

Na ‘n helske gesukkel kry ek weer ‘n foto geplaas, die een is van Liam, wat ontspan voor die TV.

7 antwoorde op So moet mens mos TV kyk

  1. tina10 het gesê op Januarie 16, 2014

    Mmmmmm dis nogal ‘n gawe plan … sal dit moet probeer

  2. My jongste staan/le baie maal op haar kop en tv kyk

  3. 😀 Hoe sien hy die tv as hy so le?

  4. “Ontspan”?!

  5. Ja so kan mens tv sommer sonner ‘n tv kyk!

    🙂

  6. die foto is seker tydens ‘n vervelige ‘ad break’ geneem ? 🙂

Los ’n antwoord vir ek-myself. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.