Om fotos te plaas

September 23, 2013 in Uncategorized

Koud en nat in Hermanus

Koud en nat in Hermanus

Hallelooodja!!  Na ek my gat afgesukkel het om fotos te plaas lyk dit vir my of ek nou uiteindelik sal kan saamspeel en my skryfsels optof met prentjies.

6 antwoorde op Om fotos te plaas

  1. glo jy geniet nog die retaaierment – al is dit verdeksels koud

  2. Brrrr, nou kry ek koud! Baie mooi foto, egter!

  3. tina10 het gesê op September 24, 2013

    aha lekker! Alhoewel jou skryfsels altyd lekker is!

  4. @pasella
    En toe plaas jy sommer ‘n bleddie mooi foto. Ek kyk uit vir die volgende een.

  5. Ja tot jy in die simpel lae limiet in inhardloop – kyk na plekke soos Photobucket vir off-site storage…

  6. maryna het gesê op September 26, 2013

    Daarsy, dit lyk nou sommer grand. Ons is in vir ‘n lekker bederf!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.