Wedergebore

Oktober 20, 2012 in Uncategorized

The boy stood on the burning deck

Sy gat is aan die brand

Ek is so bly ek het dit gemaak

Hier na die Anderkant.

Lyk my my verhuising het redelik goe dafgeloop, aanvanklik het ek gedink ek het al my inskrywings verloor, maar as ek Google kom ek tog by Lewies mymer uit. Ek het weer geregistreer en ‘n nuwe avatar gekies, ‘n dolos beentjie. Toordokters gooi die dolosse en dan gebeur dinge, so hoop ek die dolos aktiveer die skryflus.

 

17 antwoorde op Wedergebore

  1. Ten minste het jy jou naam gehou…

  2. Ek het vir jou kommentaar geskryf Het jy dit gekry?

  3. Ek het darem ook hier aangekom.Gaan die blad altyd so vaal lyk?Weg is al ons mooi versierde blaaie!Eina!

  4. Welkom Lewies. Ek moes ook gaan google om op die stoep tuit te kom.

    Mooi naweek

    Ouboet

  5. murphy het gesê op Oktober 20, 2012

    Hi Lewies!

    • Hi Murphy! Daar kon geen beter verwelkoming hier gewees het nie as van my favourite mede-Kroonstadter nie!

      • murphy het gesê op Oktober 21, 2012

        Jy kan maar daar by my kom inloer, kliek net op die link na my naam. Ek het probee rinteken op jou blog, maar die funksie wil nog nie so lekker werk nie, sal later weer probeer.

  6. lora2me het gesê op Oktober 21, 2012

    Hi Lewies! Ek is bly jy is ook in een stuk. Gooi nou die dolosse sodat ons almal (lees: Lora) ook kan bykom.

  7. @Lewies Mymer So sukkel-sukkel gaan ons daar kom.
    Gaan kyk op Tina se blog hoe om kommentare reg te antwoord….ek het sopas geleer.

  8. Dagsê lewies,
    my tannie het altyd dolossies in haar klavier gehad en ek weet nie hoekom nie, en dis nou al jare te laat om te vra.

  9. @pasella – Lewies waar is jy…
    As jy vashak met iets oor die blogwerf…laat weet, ek help jou gou

  10. Hi Zeppie, ek was besig met ander dinge, lees my nuutste inskrywing. Ek het darem jou raad gereeld gelees,en dis bemoedigend om te weet dat daar tussen ons klomp een ou is wat clued up is!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.