‘n Ou koei
Oktober 12, 2012 in Sonder kategorie
En daar kom die bromkatjies weer, nou vir die vyfde keer sedert dit in vroeg Junie kop uitgesteek het. Ek is nou moedeloos, dis die een reeks anti-biotika op die ander, x strale, die keer selfs so ‘n pompiekie, pomp hom twee keer per dag. Laat my dink aan my honeymoon.
Ok, ek gaan nou eers pomp.
bloukaap het gesê op Oktober 12, 2012
lewies, pomp my maat, pomp
maar
raak gesond
naai daai bromkatjies deurie ore
frandr het gesê op Oktober 12, 2012
Daardie plesierige pompie gaan jou sommer gou-gou regsien ;0)
loudavisi het gesê op Oktober 12, 2012
NEEEEE!!!
Nie alweer/nogsteeds nie!
Pak jou goed en trek gou na jou aftreehuis…daar sal jy gou gesond word.
HeavyHenry het gesê op Oktober 12, 2012
Ag hel.
TS het gesê op Oktober 12, 2012
Sterkte… kyk ek glimlag nie eers oor jou siekte nie…
eros01 het gesê op Oktober 12, 2012
Jong Lewies daai pomp ding werk goed.xR
Perdebytjie het gesê op Oktober 12, 2012
Die skok wat jy op jou jetsetternaweek gehad het,het jou seker weer vatbaar gemaak vir die bromkaakies.Ai,sterkte man!
rosiemetdorings het gesê op Oktober 12, 2012
‘n uiters taai ding het my beet wat ek ook nie maklik afgeskud kry nie!
Carol460 het gesê op Oktober 14, 2012
Ai tog ! Word gou gesond!
zephur het gesê op Oktober 17, 2012
Net gou ‘n info stukkie oor die blogs. Vandag en môre is al dae wat oor is voordat volgens hulle die groot skuif gaan plaas vind op die 19de Okt (so ons moet ‘n marathon blogsessie nou hou).
So as jy die afgelope 6 maande nie iets geblog het nie…gaan post sommer gou iets. Of as jy van bloggers weet wat nie die afgelope tyd gepost het nie…laat hulle weet sodat hul ook op hoogte is van die blog situasie.
Hier onder is die link na Dopper Naomi se post oor die gebeure ivm die blogs
http://blogs.litnet.co.za/dopperjoris/baie-belangrik-gaan-jou-blog-saam-skuif-en-wat-kan-jy-verloor-16-Oct-2012
Tot later
Zeppie
eiewys-gekkigheid het gesê op Oktober 18, 2012
Bwhaaaaaaaaaaa ag Lewies ek het jou gemis! Jy is so flippen skerp.