Pasella

Oktober 3, 2012 in Sonder kategorie

Vroukie het verlede jaar ‘n toekenning by haar werk gekry waarvan die prys ‘n naweek vir twee in ‘n grand hotel is. Ten spyte van al my dinge nooi sy my saam.  Dus vertrek ons more Umhlanga toe, all expenses paid, behalwe die een ekstra nag wat ons daar oorbly. Soos my jet set vrinde sê: More klim ons op die highway Lanseria toe en dan vlieg ons in.  Sondag vlieg ons weer uit. Lekker vooruitsig!

30 antwoorde op Pasella

  1. Al te lekker!! gaan geniet dit

  2. Te lekker sommer so uitgestrekte lang verjaarsdagfees

  3. Die arm man se jet setters

  4. lucky fish!!

  5. MarynaM het gesê op Oktober 3, 2012

    Oulike vroukie die vroukie van jou.

  6. TS het gesê op Oktober 3, 2012

    Baie geluk aan vroutjie, maar dan moet sy ook spesiaal wees as sy jou in toom kan hou. Geniet dit maar pas tog daai swak borsie op dat jy nie siek terugkom nie!

  7. Carol460 het gesê op Oktober 3, 2012

    You lucky fish ! Geniet dit !

  8. loudavisi het gesê op Oktober 3, 2012

    Wat ‘n heerlike vooruitsig!
    o, geniet en geniet…

  9. Geniet en geniet nogmaals!

  10. avega het gesê op Oktober 3, 2012

    Ek gaan uitkyk vir julle. Ek en Wyseman gaan vir die week Cabana Beach toe. Hoop julle geniet dit baie, maar iemand sê daar word reën voorspel vir die naweek 🙁

  11. Ag nice!

    Geniet dit!

  12. Geitjie1 het gesê op Oktober 6, 2012

    Jy moet Vroukie op die hande dra, en elke oomblik geniet.

    Klink of sy goud werd is ……………..

  13. Ek-Myself het gesê op Oktober 8, 2012

    Hoop julle het dit geniet!

  14. Jy’s seker al terug,Lewies?Was dit lekker?

  15. Lekker by die see…

  16. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    was ‘n lekker uitstappie.

  17. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    ja, dit werk toe so uit, dink Vroukie het dit nie baie subtiel nie so beplan.

  18. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    te lekker in die Kulula jet!

  19. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    Pay back time!

  20. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    Aah, maar sy is! Lees hier hoe special sy is! http://blogs.litnet.co.za/pasella/mijn-liewe-vroukie

  21. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    Ai Tina, ek is weer ongetseld, op pad dr toe, die dat ek van die huis af blog. Oor Vroukie se specialgeit: http://blogs.litnet.co.za/pasella/mijn-liewe-vroukie

  22. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    was baie lekekr!

  23. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    Ons het dit terdeë geniet, so ‘n regte pasella!

  24. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    Ons het, behoorlik!

  25. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    Kyk nou net, ons was aand in die Sands, om die naweek bietjie te rek, ons kon lekker ‘n skemerdrienk saam geniet het!

  26. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    Ons het Henry, lekker gewees.

  27. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    Hope plesier gehad, Ekke.

  28. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    Uit en tuis, terug in die saal en saal skawe! maar lekker herinneringe aan die wegbreek.

  29. pasella het gesê op Oktober 11, 2012

    Net so Ludwig. Baie nice om jou weer op die blogs te sien.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.