Moedersdag

Mei 13, 2012 in Sonder kategorie

Respekte en waardering aan al die moeders hier op die blogs–you all rock Mama!

12 antwoorde op Moedersdag

  1. loudavisi het gesê op Mei 13, 2012

    Dankie, I’m rocking in ‘n splinternuwe, sagte gown…so reg vir die winter!

    Lekker dag om uit te haal en te bederf vir jou.

  2. pasella het gesê op Mei 13, 2012

    Ek het ‘n plannetjie of twee, (en nee, nie iets van daai aard nie!) 🙂

  3. abrham het gesê op Mei 13, 2012

    this is my rifle, that is my gun
    one is for fighting, the other for fun
    op jou eie tyd, na jou eie teiken – vuur!

  4. TS het gesê op Mei 13, 2012

    Ek stem…

  5. loudavisi het gesê op Mei 13, 2012

    😀

  6. Spot on, Lewiesie!

  7. sirpsa het gesê op Mei 13, 2012

    Ag dankie Lewies 🙂

  8. bloukaap het gesê op Mei 13, 2012

    ek stemmmm
    juis my moeder innie Kaap gebel

  9. Ek-Myself het gesê op Mei 15, 2012

    Dankie Lewies – jy moet bietjie daar by my gaan kyk hoe my dag verloop het.
    Mooi dag!

  10. I-like-silly het gesê op Mei 22, 2012

    so week of wat laat, maar dankie!!

  11. pasella het gesê op Mei 22, 2012

    Liewer laat as nooit!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.