Die wysheid van Anna de Freitas

Maart 21, 2012 in Sonder kategorie

“Lewies”.

“Yes, Anna, what you want to tell me?”

 

Die kafeebaas van New Madeira Neserhof Supermarket vou eers die vyf aartappels toe in die groen macramé doek en kyk dan weer na my.

 

“You are a loser” sê sy feitelik.

 

“What you mean, I am a loser?” antwoord ek ietwat verontreg.

“I been tellink you fiefty two times every year you are not a winner, that makes you a loser.”

 

“True Anna. Only the potatsh today.”

 

“Bom dias Lewies. See you next Saturday”

 

“Bom dias Anna”

 

Tentosh peppermentosh Anna.

 

14 antwoorde op Die wysheid van Anna de Freitas

  1. loudavisi het gesê op Maart 21, 2012

    Hou maar die lyn in die water!

    😀

    Ek hou van Anna…

  2. pasella het gesê op Maart 21, 2012

    Daar is al baie aas in die water gegooi!

  3. loudavisi het gesê op Maart 21, 2012

    Wel, mens gaan nooit iets gavang kry as jou lyn nie in die water is nie!

    Ek gee gelukkig nie vir die visse kos nie..

    😀

  4. pasella het gesê op Maart 21, 2012

    Ek voer die helsims, vang so af en toe ‘n kleintjie, daar was darem een keer ‘n groterige enetjie, 1 400kg.

  5. loudavisi het gesê op Maart 21, 2012

    Jy en Hartman sal lekker saam kan chat oor die visvangery. Hy het al 100 d kg gevang. Maar daai was destyds en die put was leeg…:D

  6. my broer bly my herinner dat ek nooit sal kan wen as ek nie ‘n kaartjie het nie

  7. TS het gesê op Maart 22, 2012

    Stomme Lewies

  8. Die storie van my lewe….maar eendag is ééndag.
    🙂

  9. Berwick het gesê op Maart 22, 2012

    🙂
    Hallo, Lewies.

  10. I-like-silly het gesê op Maart 26, 2012

    het jy saterdg sin gaan “check”??

  11. pasella het gesê op Maart 29, 2012

    Tjaag. Nog steeds ‘n loser.

  12. DallaSePa het gesê op Maart 29, 2012

    *grin*

  13. I-like-silly het gesê op Maart 30, 2012

    agge nee….more weer probeer!!!!

  14. lisabeth het gesê op April 4, 2012

    hahaha Lewies – ek is nie ‘n goeie loser nie, so ek trek maar die vislyn in en soek ‘n ander soort dam waar die visse moet byt as die hoek sak!

Los ’n antwoord vir loudavisi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.