Disselboom

Maart 4, 2012 in Sonder kategorie

Na aanleiding van die geselsery daar by Henry oor tattoes vertel ek die enetjie…

Die ou oom land in die hospitaal en die nurs moet daar suidwaarts aan hom was en werk. Sy sien op een van sy onderdele die woorde “Oom se oom” getatoeër en vra hom uit daarna. “Nee, Nursie”,  verduidelik hy, “in my jong jare het daar gestaan “Wakkerstroom se disselboom!”

30 antwoorde op Disselboom

  1. louisna het gesê op Maart 4, 2012

    Pragtige een Lewies. Ons gesels nou die aand op die reunie oor goed wat kleiner word.

  2. loudavisi het gesê op Maart 4, 2012

    haha!

    Lekker dag daaikant.

  3. HeavyHenry het gesê op Maart 4, 2012

    Bwhaaahaha!

  4. Haha ek wou dit nou die ander dag vir iemand vertel toe kon ek dit nie meer so mooi onthou nie, was die oom nie van Potchefstroom nie 😉

  5. TS het gesê op Maart 4, 2012

    hehehehe… Dit kon Wakker se dissel gewees het!

  6. lora2me het gesê op Maart 4, 2012

    Daar is gelukkig darem nog ‘n paar lettertjies oor.:)

  7. ou omie!

  8. Perdebytjie het gesê op Maart 4, 2012

    Bwaahaha!Lewies jy maak my dag!

  9. Of die Disselboom van Potchefstroom…
    🙂

  10. he-he-he

  11. eros01 het gesê op Maart 4, 2012

    Ek verkies die een van “Welcome to the Republic of Bophuthatswana and have a nice day”. :)xR

  12. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Is ‘n feit van die lewe daai!

  13. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Naandsê Lou!

  14. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Hi Henry!

  15. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Dit was die oom se boetie!

  16. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Hi Tina!

  17. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Wonder wat het van die ander geword?!

  18. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Oud maar nog nie koud!

  19. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Ek is bly ek kon jou laat smaail!

  20. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Net so Thomas!

  21. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Hi Nika!

  22. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    Juslaaik!

  23. pasella het gesê op Maart 5, 2012

    naand Sonellie!

  24. louisna het gesê op Maart 6, 2012

    En ons moet dit aanvaar

  25. Madhatter het gesê op Maart 6, 2012

    hahaha. Nice enetjie!

  26. pasella het gesê op Maart 7, 2012

    More sê, Maddie! Lekker dag daar!

  27. bloukaap het gesê op Maart 11, 2012

    heheheehhehehehe
    sy sou dan die wakkerte ‘sien’

  28. ‘n tattoe DAAR…eina!!!!!!

  29. katrina het gesê op April 7, 2012

    Ek het dit ook as “Klopdisselboom van Potchefstroom”. 🙂 Dis soos die tante se tattoe waarin die goudvissie in ‘n walvis verander het.

  30. pasella het gesê op April 7, 2012

    Hoe weet jy dit hé? Het jy dit gesien? 🙂

Los ’n antwoord vir monicahaddad. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.