Die meedoënlose waarheid, in your face Lewies!

Desember 20, 2011 in Sonder kategorie

 

“Oupa?”

“Ja Mia, wassit Bokkie?”

“Oupa, hoekom is jou kop so snaaks?”

“Nee jong, ek weet nie, wat bedoel jy, hoe lyk my kop snaaks?”

“So, so …snaaks Oupa”

“Hoe lyk my kop ?”

“Soos polony, Oupa”

 

Net more gaan ek navraag doen by AVBOB oor daai special op tweedehanse pruike.

22 antwoorde op Die meedoënlose waarheid, in your face Lewies!

  1. Uit die mond van die …
    😀

    Vergeet maar van die pruike, hou maar net die hoed op.

  2. TS het gesê op Desember 20, 2011

    aha so ligte topé’tjie Funky…

  3. Soek jy by jou AVBOB pruik inspirasie vir die
    spookstoriekompetisie ? Hair raising , what !

    Plaas n kleurfoto van die poloniekop man.

  4. kaalkop waarheid. maar dan aan die ander kant, is daar min perfekte koppe gemaak, die res is met hare bedek

  5. die woorde wat dadelik ook by my opgekom het

  6. skitterend.
    So in jor fys maar nogtans wou jy haar opvreet daaroor – stry

  7. avega het gesê op Desember 20, 2011

    🙂

  8. 🙂 Kinders en hulle sêgoed! Nogal polony – was jy in die son sonder jou hoed?

  9. Uit die mond van die suigeling…
    🙂

  10. Vertel hom van ‘Rock-BeFok’ Oupa!
    :-)))

  11. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Ek sal ‘n plan moet maak, my eiewaarde het ‘n moerse knou gekry!

  12. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Kan dalk selfs sexy wees…

  13. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Jis, dis te veel gevra!

  14. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Sê ek ook mos Pruim. Party ouens gebruik hul estrogeen om hare te groei!

  15. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Kyk, ‘n oupa is die soppieste wese op aarde!

  16. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Hi Charlinkie!

  17. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Hallo Vega!

  18. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Daai comb overs wat so met die vrou se haarspuit bespuit is, hy is sommer so hard geplak!

  19. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Ai Maryke, dis jare se roekelose blootstelling aan die son en ons plaaslike dermatoloog se behandeling van die sonskade, bevriesing met vloeibare stikstof. Die letsels sit vir altyd.

  20. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    daai onskuldige eerlikheid! Blerrie embarrasing!

  21. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Hehehe! Ek stel hulle tans bloot aan Rammstein!

  22. pasella het gesê op Desember 21, 2011

    Uhmm, dis ‘n plan, koekie rantsoenering!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.