At the end of a perfect day

November 8, 2011 in Sonder kategorie

Liam gee boedel oor. Moenie worry nie mense, dis skoon vuil daai!

Mira is net ‘n kort kop agter in ‘n akrobatiese posisie.

18 antwoorde op At the end of a perfect day

  1. een van my kinders het een aand met sjokolade in sy hand en hand op die wang aan die slaap geraak

  2. pasella het gesê op November 8, 2011

    As ‘n kind met ‘n tjoklit in sy hand aan die slaap raak, is sy go (met ‘n kappie) behoorlik uit!

  3. pasella het gesê op November 8, 2011

    So ‘n tevrede vuil!

  4. Wat is die slaap ‘n wondersoete ding…
    🙂

  5. Oupa Lewies het die kinders opgespeel!

  6. katrina het gesê op November 9, 2011

    Een van my seuns het een keer aan die slaap geraak met ‘n Niknak in sy hand en toe hy wakker word net aanhou eet, asof hy nooit geslaap het nie.

  7. TS het gesê op November 9, 2011

    ag hoe mooi… so onskuldig… geniet hulle oupa

  8. Cute 🙂

  9. pasella het gesê op November 10, 2011

    hehehe, pure kind!

  10. vrede

  11. pasella het gesê op November 11, 2011

    Wondersoet, Thomas.

  12. pasella het gesê op November 11, 2011

    Sjoe, wat ‘n kompliment vir mt staat van fiksheid!

  13. pasella het gesê op November 11, 2011

    Oupa doen!

  14. pasella het gesê op November 11, 2011

    Hello Charlinkie!

  15. pasella het gesê op November 11, 2011

    Jinne tannie Afrika, ons dink ons Oupa Lewies het gedink daai woord beteken iets anders!

  16. pasella het gesê op November 11, 2011

    Hi Jeanne!

  17. pasella het gesê op November 11, 2011

    Dankie Mevrou, die swartste kraai dink mos hy lê die witste eier!

  18. pasella het gesê op November 11, 2011

    Dagsê Pruim!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.