Eish!!

Maart 10, 2011 in Sonder kategorie

Noulat Vroukie moerig is vir my, lees ek hierso rond en kom af op die aardskuddende stuk literêre waarheid waarsonder die wêreld nie kan nie:: Carla-Marié Spies: “Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans” Bliksem. nou gaat ek maar liewers witvoetjie soek by Vroukie, (gatkruip met ander woorde). In sulke hogere geselskap lek ek nederig my wonde.

15 antwoorde op Eish!!

  1. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Metaforiese diep betekenis. Parateks.

  2. pasella het gesê op Maart 10, 2011

    Toetentaal paradoksaal, ‘n pot snot vir literêre genot.

  3. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Poortpret bly ‘n gesogte lekkerny

  4. eros01 het gesê op Maart 10, 2011

    Lewieeeees,jy het pligte,hou op klets! xR

  5. Trakie het gesê op Maart 10, 2011

    Hehe, ek hoop sy speel hard to get.

  6. 🙂
    Veels geluk met haar verjaardag!

  7. jannel1 het gesê op Maart 11, 2011

    Parateks = suggestiewe SMS

    So waaroor die stuk eintlik gaan is oor hoe suksesvol suggestiewe SMSe nog hedendaags is.

  8. pasella het gesê op Maart 13, 2011

    Plig voor plesier!

  9. pasella het gesê op Maart 13, 2011

    Net so!

  10. pasella het gesê op Maart 13, 2011

    Hang af van die resultaat!

  11. pasella het gesê op Maart 13, 2011

    Love conquers all!

  12. pasella het gesê op Maart 13, 2011

    Dankie Thomas!

  13. pasella het gesê op Maart 13, 2011

    …gegewe die moreel-sosiale dekadensie van die verstedelikte Afrikaner in ‘n postmodernistiese surrealistiese milieu.

  14. Wat de hel voeg die stukkie kommentaar in waarde by, veral inaggenome dat 99,9833664% mense nie verstaan wat sy skryf nie?

  15. pasella het gesê op Maart 14, 2011

    Vra dit. Dis net ‘n geleentheid om al die groot woorde wat sy op universiteit geleer het, te gebruik

Los ’n antwoord vir louisna. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.